Lekker gekuier so op 'n Sondag by die nuwe swembad
Ons Huis
Agterkant van die huis
Ons Huis
Swembad
Ons Huis
Swembad - Dit he 6 weke geneem om hierdie swembad te bou. Was 'n groot gemors maar nou geniet ons dit.
Ons Huis
Voor Ingang
Ons Huis
Binne Tuin
Ons Huis
Vooraansig van ons huis
Troue
Troue
Troue
Michelle en Kayla
Kayla
Ouma, Michelle en Kayla
Port Douglas
Morris Dam "Look Out"
Eddie en my ma
My ma en ek
Cairns Botanical Gardens
Mary, Michelle en Kayla
Cairns Botanical Gardens
Eddo, Michelle en Kayla
Port Douglas
Michelle gee die kangaroos kos
Port Douglas
Kayla gee die kangaroos kos
Green Island
Michelle besoek die krokodil plaas op Green Island
Green Island
Eddie en Eddo - Wat kan nou lekkerder wees
Green Island
Mary en Ek
Green Island
Ronnie en Eddo
Green Island
Eddie en Helius
Green Island
Nigel & Mariki
Green Island
Eddie en Mary
Green Island
Mariki, Ek, Douline, Sarie & Bonita
Green Island
Eddie en Eddie Jnr
Green Island
Al die SA mans
Green Island
Eddie
Green Island
Eddie "The Mafia Man" .....
Green Island
Ronnie en Bonita
Kersfees 2007
Eddie en Jurie
Kersfees 2007
Norman, Mary en Eddie
Kersfees 2007
Die "jong klomp" later die aand oppad uit na Cairns se naglewe
Kersfees 2007
Ek en Michelle
Kersfees 2007
Odea en Ek
Kersfees 2007
Odea, Mary, ek en Benice
Sydney
Foto van Sydney vanuit die Sydney Tower
Sydney
Ons het hierdie foto van onsself geneem by die Sydney Opera House
Sydney
Die famous Sydney Harbour Bridge.
Sydney
Sydney Olympic Park Station - het vanaf hierdie stasie met die trein gery tot in Sydney. Die trein (soos in London) stop omtrent elke 5 minute by die volgende stasie. Het ons 'n tydtjie geneem tot in Sydney.
Sydney
Ons eet oesters en drink wyn by Darling Harbour
Sydney
Foto is geneem by Darling Harbour. Daar is seker 'n keuse van ongeveer 40 restaurante om by te gaan eet. In die tyd wat ons daar was het baie maatskappye hulle jaar eindfunksies gehou en ons het ons verkyk aan al die mense.
Mareeba Kamp
Jurie - wat kan ons sĂȘ: Dit is al baie laat in die aand, maar as daar nou iemand is wat die aand geniet het is dit Jurie - die boer seun
Mareeba Kamp
Ons Tent: Ja ek kan dit self nie glo dat ons 'n tent gekoop het nie. Ons het dit almal vreeslik geniet om in die tent te slaap veral die kinders.
Mareeba Kamp
Eddie, Bart en Hennie
Lake Tinaroo
Eddie en Allan ontspan na ete ......
Mareeba Kamp
Die baas van die plaas, Eddie en Allan vat 'n "break" - Hulle het vreeslik geswoeg en gesweet om die tente opgeslaan te kry.
Lake Tinaroo
Ek en Odea: Sy het 'n baie goeie vriendin vir my geword en is baie goed vir ons, veral vir die kinders. Sy is 'n bobaas beskuit bakster (om daardie rede is sy ook Eddie se "favourite" en bak 'n melktert wat skrik vir niks)
Engineering Ball
Foto geneem by die jaarlikse "Engineering Ball". Daar was ongeveer 200 mense en die funksie is gehou by Shangrila Hotel by die Cairns Pier
Michelle & Kayla
Gaan op 'n Saterdagoggend vir Swemlesse
Esplanade
Kayla by Esplanade: Sep vakansie
Ellis Beach
Eddie & kinders by Ellis Beach
Michelle
Michelle
Verteenwoordig die groen span
Michelle en Eddie
Michelle se sportdag by die skool
Kayla
Ons groei ons hare
Brisbane
Bob Dylan Show Live
Brisbane
Michelle by "Movie World"
Brisbane
Jan en Linda by wie ons gekuier het
Brisbane
Eddie op die "river taxi"
Brisbane
Eet roomys by die Brisbane Rivier
Brisbane
Brisbane
Kayla
Baie lief vir haar brille
Kayla
Ons modepop
Michelle en Kayla
Pirates Party
Michelle
Michelle oppad na 'n "Pirates Party"
Swem Sessie
Michelle wys haar poging om te duik
Swem Sessie
Kayla wys ons hoe om te duik
Michelle en Kayla
Nuus van Suid-Afrika
Charl en Mary hou vakansie by Mabalingwe
Nuus van Suid-Afrika
Eddie kry sy Graad
Nuus van Suid-Afrika
Eddie en Mary: Gradeplegtigheid
Esplanade, Cairns
Ek en die kinders
Esplanade, Cairns
Kinders eet roomys
Cairns, Esplanade
Eddie en die kinders
Lake Morris
Michelle
Lake Morris
Lake Morris
Lake Morris
Port Douglas Festival
Ek en Mariki
Cooktown
Die foto van die kinders is geneem oppad na Cooktown
Great Barrier Reef
Ons dag by Michaelmas Cay Reef
Super 14 Finaal
Ek het vir die aand die Blou Bulle ondersteun - Vrystaat het nie gespeel nie.
No comments:
Post a Comment